Wednesday 31 March 2010

Ander gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag, Gideon. Ons wens jou alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar. Gods rykste seën word jou toegebid. Hoop dat jy die dag baie geniet het.


Petro Agenbach het ook op 30 Maart verjaar. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe. Mag die nuwe lewensjaar vir jou net vreugde inhou. Hoop jy het die dag geniet.
29 Maart was die huweliksherdenking van Kwas en Irma Visagie. Baie geluk, julle. Wonderlike jare vol vreugde en geluk word julle toegewens.
Tannie Nellie Fourie het op 28 Maart verjaar. Baie geluk, Tannie. Gods rykste seën word jou toegebid op die lewenspad vorentoe. Ons glo dat jy die verjaarsdagpartytjie baie geniet het.

No comments: