Thursday 11 March 2010

Van der Merwe familiedag

Hallo al die Van der Merwe nasate.
Dit is nou al Oupa Nicklaas en Ouma Hester van der Merwe se afstammelinge.
Hoop julle geniet die naweek op "Smiley se Swoeg en Sweet". Hoop julle mis ons, want ons gaan verseker hierdie hele naweek verlang na julle almal. Wens ons was daar om die naweek saam met julle te kon geniet. Maak dit 'n baie besondere naweek vir julle elkeen.
Geniet ook ons Ma en Ouma (Ouma Hettie Strydom) se verjaarsdag Saterdag die 13de saam met haar. Lief julle almal. Van ons almal hier in die verre New Zealand.

No comments: