Friday 19 March 2010

Shané en Morris verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Shané. Mag al jou kinderdroompies waar word. Ons hoop Pappa en Mamma bederf jou baie. Geniet elke oomblik van die dag.

Baie geluk ook aan Heinrich en Magda met De Wet se doop Sondag, 14 Maart.

Shané hier saam met pappa Heinrich en mamma Magda afgeneem.

Morris verjaar ook vandag. Baie geluk, Morris. Mag die jaar wat voorlé alles wat mooi is vir jou inhou. Geniet die dag.

No comments: