Saturday 27 March 2010

Verjaarsdae

Jan Bredenhan verjaar vandag. Baie geluk, Jan. 'n Wonderlike nuwe lewensjaar word jou toegewens. Mag dit gevul wees met alles wat mooi is. Ek is seker dat jy vandag baie deur Manda bederf word. Geniet elke oomblik daarvan.



Marthie Albasini vier ook vandag haar verjaarsdag. Baie geluk, Marthie. Ook vir jou wens ons 'n baie spesiale nuwe lewensjaar toe. Geniet die dag.
Aneleh Landman verjaar vandag en is 13 jaar oud. Baie geluk Aneleh. Mag die jaar wat voorlê alles wat mooi is inhou. Geniet die dag.

No comments: