Monday 12 November 2007

Yolandi

Yolandi het vandag vir 'n biopsie van die knop in haar nek gegaan. Sy is vanoggend in Rotorua Hospitaal gedoen. Die resultate van die toetse sal teen die einde van die week beskikbaar wees. Ons glo en vertrou dat alles reg sal uitwerk en goed sal gaan. Sy moet gaan vir die verwydering van die knop, maar ons weet nog nie wanneer nie. Dra haar asseblief in julle gebede op.

No comments: