Sunday 11 November 2007

Verjaarsdae

Twee verjaarsdae wat agterweë gebly het hierdie week. Jammer julle, maar die tyd om op die blog te gaan het ontbreek.
Baie geluk aan Piet Strydom wat die 7de verjaar het. Hoop jy het die dag geniet. Baie voorspoed vir die jaar wat voorlê.
Marolize Pieterse het die 10de verjaar. Baie geluk. Hoop dit was vir jou 'n baie lekker dag vol verrassings.

No comments: