Monday 12 November 2007

Die grootste?? hoogste?? boom in New Zealand

Hierdie foto's het amper verlore gegaan. Japie, Yolandi en die dogters het gaan kyk na die grootste??? hoogste??? boom in New Zealand. Dit het natuurlik gebeur voordat ons met die blog begin het. Op die foto's kan julle sien hoe klein Joanné nog is.
Die inligtingsbord by die boom.




Kyk net hoe dik is die boom se stam en as jy opkyk, sien jy nie die top van die boom nie.

Japie, Annika en Odélia.

Yolandi met die meisiekinders. Kyk hoe klein is Joanné nog hier.





No comments: