Wednesday 14 November 2007

Clara verjaar!!!! Amanda Bredenhann ook!!!



My suster Clara verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag. 'n Volle 55 jaar oud. Jammer ons kan nie daar wees nie. Jy moet maar uitstel met 12 dae, dan kan ons dit saam met jou vier. Geniet jou dag. Gods rykste seën word jou toegebid. Hoop hulle bederf jou baie. Lief jou.




Amanda Bredenhann verjaar ook vandag. Baie geluk, Amanda. Emmers vol seën word jou toegebid. Mag jy 'n baie lekker dag geniet.

No comments: