Saturday 1 November 2008

Te Puia #2


Daleen het vir my hierdie videoclip van Te Puia gelaai. Julle kan baie duidelik sien hoe die modder kook.

Pragtig, nê?

No comments: