Tuesday 11 November 2008

Reënboog

Verlede week een middag het hierdie pragtige reënboog na 'n vinnig bui reën verskyn. Dit was een van die mooistes wat ek nog in New Zealand gesien het. En ons sien baie. Ek kon die reënboog nie in een foto afneem nie, sò ek plaas drie fotos. Dan kan julle ook sien hoe pragtig groen dit hier is.

1 comment:

Sandra said...

Dis wat ek van my besoek aan NZ onthou ... die mooi groen en koue natuurlik.