Monday 3 November 2008

Hetta Jordaan se verjaarsdag vandag

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag. Strome van seën en voorspoed word jou toegewens op jou lewenspad. Geniet die dag.




No comments: