Friday 7 November 2008

Piet vier sy verjaarsdag

Vandag vier Piet Strydom die herdenking van sy geboortedag. 'n Baie voorspoedige jaar met strome van seëninge en alles wat mooi is word jou toegebid. Geniet die dag.

No comments: