Sunday 23 November 2008

Dit is Louis en Danie se verjaarsdae

Ouboet Louis Nortjé is vandag 65 jaar oud. Baie geluk, Louis. Gods rykste seën word jou toegebid. Mag die toekoms net vreugde, vrede, voorspoed, geluk en seën inhou. Sit agteroor en geniet die dag en ons hoop jy word lekker bederf.


Danie du Plessis verjaar ook vandag. Baie geluk. Ons bede is ook dat jou toekoms alles wat mooi is sal inhou. Goeie gesondheid, vreugde en geluk. Geniet die dag.


1 comment:

Frank Vanhemel said...

Danie,

Hoe gaan dit daar in die ou transvaal?

Ek weet niet of jy my nog ken?

Ons het saam skole geloop bij Monument 1985-1987.

Frank Vanhemel
e-pos: femn@telenet.be

Na 23 jaar terug in België mis ek Suid-Afrika nog al die tyd, snaaks né!