Thursday 1 April 2010

Verjaarsdag en huweliksherdenking

Baie geluk Gideon en Doll met julle huweliksherdenking. Mag die toekoms besaai wees met rose en mag daar geen dorings teenwoordig wees nie. Geniet die dag en bederf mekaar baie. Liefde.
Harry van der Merwe verjaar ook vandag. Baie geluk, Harry. 'n Nuwe lewensjaar gevul met alles wat mooi is word jou toegewens. Geniet die dag.

No comments: