Wednesday 14 April 2010

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Kotie.
Ons glo en vertrou die jaar gaanvol vreugde en vrede wees.
Jy moet jou daggie baie geniet.
Julle moet lekker pop speel.
Gee vir Alana 'n soentjie van my en Johan af.



No comments: