Friday 2 April 2010

Mielies

Ons het Saterdag oggend ons 'silage' (mielies) gekry. Hulle het by Mangahara begin aflaai. Daar is 350 ton by Mangahara en daar is nog 100 ton by Cheetah afgelaai. Hier is 'n paar foto's om almal te wys hoe dit gedoen word hier.
Oupa was die heeltyd besig met die trekker om die tyres op die hope te kry..
Ons 3 werker, Johan, ek en Ouma het gehelp om die silage stag Saterdagmiddag toe te maak.





No comments: