Friday 9 April 2010

BAIE GELUK

Baie geluk Burt en Kotie met die geboorte van Alana (hoop ek het dit reg gespel). Ons glo en vertrou sy gaan vir julle baie geluk en vreugde bring.
Sy is pragtig, so fyn.
Baie geluk aan Oupa en Ouma ook. Julle moet lekker pop speel. Ek weet sommer sy gaan lekker bederf word.
Wens ons kon daar gewees het. Mis julle en is lief vir julle.




No comments: