Sunday 11 April 2010

Baie geluk

Baie geluk Jaco en Hilda met die geboorte van Tessa. Sy is pragtig. Glo en vertrou sy gaan vir julle baie vreugde bring. Pas haar mooi op.
Dan ook aan oupa Koos en ouma Melanie, baie geluk met julle eerste klein dogter.
Glo julle gaan haar lekker bederf.




No comments: