Saturday 10 April 2010

Bling!!

Kyk julle, ek het my eerste bling gekry!
Het bietjie gehuil of sal ek se geskree, maar ek dink dit was die moeite werd, want kyk net hoe ougat lyk ek.

My boetie is my entertainer en ek dink hy is vreeslik snaaks.

Boetie en sussie



No comments: