Thursday 2 April 2009

The Wiggels

Ons het Dinsdag na die Wiggels gaan kyk in Hamilton. Dit was baie oulik gewees. Ons het dit baie geniet.
Dit was ek, Daleen, Ruben, Thea, Simoné en Chané.



1 comment:

Sandmensie said...

Hi julle!!
Lyk nice!Laat my dink aan die liedjie wat Crispin by sy skool sing,hy maak my mal by die huis daarmee..Wiggle Wiggle Wiggle Wiggle all your Worries away,Shake all your worries out!!! Dalk 'n lessie wat hy my wil leer!