Monday 6 April 2009

Gelukkige verjaarsdag, Chrissie


Baie geluk met jou verjaarsdag, Chrissie. Ons wense vir jou vir die nuwe lewensjaar is vreugde, voorspoed en geluk. Geniet 'n baie spesiale dag.

No comments: