Wednesday 1 April 2009

Nog 'n seun vir Nas en Amanda

Die Hoffman huisgesin van Burgersdorp het Sondag 29 Maart nog 'n boetie ryker geword.Baie geluk aan Nas en Amanda met die geboorte van klein Tian. Hoop dat hy vir julle baie vreugde sal bring. Ook baie geluk aan oupa George en ouma Magda. Geniet die kleinding terwyl julle daar kuier. Nassie en Geor, julle kan seker nie meer wag dat hy groot genoeg is om mee te speel nie. Julle sal maar 'n paar maande moet wag. Maar die wag sal die moeite werd wees.

No comments: