Friday 10 April 2009

Joanné is 2!!!!!!!!!

Baie geluk met jou tweede verjaarsdag vandag, Joanné. Jy het die laaste paar maande so groot geword en praat nou so pragtig. Die kuier in Suid Afrika het jou Afrikaans ook 'n hupstootjie gegee. Geniet jou verjaarsdag, mag al jou droompies waar word en geniet ook jou "Baba-partytjie" Saterdag. Ons is almal baie lief vir jou.


1 comment:

Sandmensie said...

Baie baie geluk met jou Verjaarsdag Joanne!!! Hou nou op groei dat ons jou eers kan ontmoet!!! Hoop jy jy gaan Jesus se rykste seen altyd saam jou dra!!!...en Pappa sal maar sy haelgewweer ook moet laai..want so mooi blondie gaan die outjies se hartjies tjoklits laat klop!!