Tuesday 5 February 2008

Hekkie, Daleen en Ruben

Hekkie, Daleen en Ruben vlieg vandag terug New Zealand toe. Hoop julle het jul kuier in Suid Afrika geniet, maar soos die spreukwoord sê : Aan alle goeie dinge kom daar ook 'n einde. Voorspoedige en veilige vlug. Ons sien uit daarna om julle te sien. Lief vir julle.

No comments: