Wednesday 6 February 2008

Die tweeling verjaar


Magda en Mariëtte is vandag 27 jaar oud. Sjoe, dit voel soos gister wat ons van julle geboorte gehoor het. Dit nogal nadat ons vermoed het dat daar net een baba was. Baie geluk met jul verjaarsdag. Gods rykste seën word julle toegebid. Mag die jaar vol vreugde, vrede en voorspoed wees. Geniet die dag.

No comments: