Monday 4 February 2008

Gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag Celan. Hoop jy het 'n wonderlike dag. Mag die jaar net vol vreugde wees.



Heinrich en Magda is vandag 2 jaar getroud. Baie geluk. Mag die toekom vir julle baie vreugde, vrede, voorspoed en geluk inhou. Magda, hoop jy het jou ooievaarstee gister baie geniet. Sterkte met die swangerskap.





Clarissa Labuschagne is 11 jaar oud. Baie geluk. Hoop jy word lekker bederf. Voorspoed vir die jaar vorentoe.

No comments: