Friday 1 February 2008

Drie vlieë met een klap...

Daar is vandag nie regtig drie vlieë nie, maar drie verjaarsdae! Eerstens, aan my boeta, Dylan Smith, baie geluk! Ons hoop jy gaan 'n "beautiful b-day" hê!


Morné Visagie verjaar ook vandag. Baie geluk Kwassa! Ons is baie lief vir julle!



En Anlea du Bruin, my ou hoërskool tjomma. Mis jou! Lekker verjaar, ons klink 'n glasie op jou!

Verder, aan al die ander, ek wil net vir julle laat weet, Joannétjie LOOP! Groete en liefde vir almal. As julle mekaar op straat raakloop, gee mekaar tog 'n drukkie van ons.

No comments: