Saturday 5 January 2008

Totsiens

Die tyd is nou verby en my skoon ouers is weer terug Suid Afrika toe.
Baie dankie vir die kuiertjie. Ons hoop jul het die geniet en ook 'n goeie vlug terug gehad.



Thinus Jacobs het die 2de Januarie verjaar. Ons was almal op die pad en Ouma Annatjie was oppad terug van Suid Afrika af. Baie geluk, Thinus mag die jaar wat voorlê 'n baie gelukkige jaar wees, vol vreugde.

No comments: