Tuesday 29 January 2008

Maak Kaartjies

Ek en Johan was Saterdag en Sondag af. Ons het toe 'n bietjie by Oupa en Ouma gaan kuier. Saterdagoggend het Japie en Yolandi met Odélia en Annika gaan fliek.Ouma het aangebied dat Joanné by ons kuier. Oupa en Johan het gaan golf speel. Die middag het ons almal lekker saam gekuier. Yolandi en Ouma het gaan kyk hoe kan hulle Joanné se doopkaartjie maak. Ek het toe gou gaan water in tap om die 3 meisiekinders te bad.







Hier is ons in Ouma se Scrapbookkamer.



1 comment:

Anonymous said...

Ek het jou raak gesearch! Pragtige blog! Wens ek kon die plasings so mooi doen! Dis so kleurvol! Sal weer kom inloer