Thursday 3 January 2008

Laaste paar dae

Ons het gister 'n bietjie gaan rond ry by Taupo. Hier het ons gaan kyk na die Honey Hive shop wat net buite Taupo is.



Sê cheese julle twee.....!


Ja en ons het ook 'n beurt gekry.

Na ons by die Honey Hive was is ons na die Huka Falls toe.

'n Mens kan nie glo hoe mooi skoon die water is nie.

No comments: