Sunday 6 January 2008

Besoek aan die Aquarium

Ek en Ruben was Donderdag saam met Danie, Leanne, Chante en Joshua waterfront toe om na die vissies by die aquarium te kyk.
Hier is Ruben besig om na die "sies" te kyk.





Danie, Chante en Ruben wat na die pikkewyne kyk.

Na 'n lekker dag uit, het elkeen 'n lekker bad gehad. Ons kon darem gou bietjie fotos neem voordat hulle bed toe is.

Chante en Joshua


Ruben en Joshua wat so bietjie stoei.







No comments: