Sunday 6 January 2008

Ons kuier by die Snymans

Ons is van Vrydag af by Eugene en Wilna in Brackenfell in die Kaap.
Ruben geniet die swembad baie.
Ruben het ook 'n nuwe maatjie gekry. Hy kan vir Etienne nie uitlos nie. Mens kan sien hoekom.
Ruben word ook baie bederf hier, hy het tot sy eie swembadjie langs die grote gekry.


Ons is ook Strand toe, en toe le Ruben weer lekker aan by Sonja. Leer van jongs af al die tricks.


Hier geniet hy nou eers 'n roomys. Te lekker.


No comments: