Wednesday 2 January 2013

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Thinus.  Vandag al 12 jaar oud.  Belowe om volgende keer 'n meer updated foto op te sit.  Geniet die dag.
 
 

 
Baie geluk ook aan André wat vandag die herdenking van sy geboortedag vier.  Mag die toekoms gevul wees met al die mooi in die lewe.  Geniet die dag.




No comments: