Tuesday 1 January 2013

Nuwe Jaars Wense

 
 
Gaan elke liewe dag van die nuwe jaar in met die
GELOOF van ABRAHAM,
die GETROUHEID van RUT,
die GEDULD van JOB,
die WYSHEID van SALOMO,
die DEURSETTINGSVERMOë van PAULUS,
die NEDERIGHEID van MARIA
en
die LIEFDE van JESUS.
 
'n VOORSPOEDIGE EN GESEëNDE 2013.


No comments: