Saturday 5 January 2013

Arataki shed

 
Met die beplanning van al die pale wat geplant moet word, het Japie vir Grant gesê om twee vlagpale te plant - without Pieter or Steve knowing.
 
Hier is die twee pale in die voorgrond
 


Johan het toe verlede week die twee vlae gaan hang.  Links die Suid-Afrikaanse landsvlag en regs die New Zealandse landsvlag.


No comments: