Friday 4 January 2013

Kersdag 2012

 
Kersdag het ons by Japie en Yolandi gekuier en middagete geniet.
 
Die Kersboom.
 

Japie lees die Kersverhaal uit die kinderbybel vir ons.
 
 
 
Die grootmens tafel:
Danie en Miemie du Plessis
Danie en Leanne du Plessis
Hekkie en Daleen
Johan en Sebil
Pieter en Annatjie
Japie en Yolandi
 
 

 Die kinder tafel:
Joshua, Joanné, Odélia, Shanté, Chanel, Annika en Ruben.
Joshua en Shanté is Danie en Leanne se kinders.


 
Elke huisgesin is met 'n cookie jar vol tuisgebakte koekies huistoe.


 
Dankie, Japie en Yolandi, ons het lekker gekuier.
 
 

No comments: