Tuesday 5 May 2009

Die winter is hier

Dis alweer sulke tyd. Tyd om die komberse uit te haal en die hout bymekaar te maak.
As ons nou einde Mei trek, moet ons weer genoeg hout bymekaar hê. Die huise op Mangahara en Cheetah het nie "heat pumps" nie, hulle het kagels.
Hier is Oupa, Japie en Johan hard besig om hout te saag.


No comments: