Monday 2 January 2012

Verjaarsdae

Dit is vandag Thinus se 11 de verjaarsdag. Baie geluk, Jong. 'n Jaar gevul met alles wat mooi is word jou toegewens. Geniet die dag.




André Botha verjaar ook vandag. Baie geluk, André. Mag die toekoms alles wat mooi is inhou.





Baie geluk aan Marijke Nel wat vandag 10 jaar oud is. Mag al jou drome waar word. Geniet die dag.

No comments: