Wednesday 18 January 2012

Dit is Japie en Yolandi se 9de huweliksherdenking vandag. Baie geluk, julle twee. Volgende jaar is dit "double figures". Alles wat mooi is word julle toegewens vir die toekoms. Baie dankie vir alles wat julle vir ons doen en beteken. Lief julle baie. Geniet 'n baie besonderse dag. Ouma sal kleingoed oppas as julle wil uitgaan.



Baie geluk, Japes. Mag die toekoms alles wat mooi is vir jou inhou. Geniet 'n baie spesiale dag.




Baie geluk met jou verjaarsdag, Thian. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.




No comments: