Saturday 14 January 2012

4 Verjaarsdae

Vandag verjaar 'n baie spesiale vriend van ons. Baie geluk met jou verjaarsdag, Japie. Gods rykste seën word jou toegebid. Geniet 'n baie besonderse dag en jaar.





'n Wonderlike verjaarsdag word jou toegewens, Billy. Mag die toekom vir jou besaai wees met alles wat mooi is. Geniet 'n baie spesiale dag.





Vandag is ook die verjaarsdag van Duan van Aswegen. 'n Baie mooi dag en jaar word jou toegewens, Duan. Hoop jy word baie bederf. Geniet die dag.





Karla van Wyk verjaar ook vandag. Baie geluk, Ounooi. Mag al jou kinderdrome waar word.












No comments: