Sunday 15 January 2012

5 Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Daleen. 'n Nuwe lewensjaar gevul met net die mooiste in die lewe word jou toegewens. Dankie vir alles wat jy vir ons doen en beteken. Lief jou baie. Geniet 'n baie besonderse dag.






Althea du Toit verjaar ook vandag en is 'n volle 8 jaar oud. Baie geluk, Althea. 'n Jaar gevul met alles wat mooi is word jou toegewens. Geniet die dag.



Oupa Burt verjaar ook vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag, Burt. Gods rykste seën word jou toegebid. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, liefde en geluk. Geniet die dag.





Baie geluk Jaco en Darius van der Merwe met jul verjaarsdae. Mag die jaar wat voorlê gevul wees met alles wat mooi is. Geniet die dag.

No comments: