Monday 9 January 2012

5 verjaarsdae

Veels geluk liewe Chanté, omdag jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar. Geniet jou partytjie saam met jou maats.




Lizé verjaar ook vandag. Baie geluk, Lizé. Mag die toekoms besaai wees met rose. Geniet die dag.





Baie geluk met jou verjaarsdag, Johan. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet 'n baie vreugdevolle dag.







Leana van Wyk en Willie van Niekerk verjaar ook vandag. 'n Baie geseënde dag en nuwe lewensjaar word jul albei toegewens.



No comments: