Friday 27 August 2010

Verjaarsdae vandag

Nico van der Merwe verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag, Nico. Strome vol seën van Bo word jou toegebid. Mag die nuwe lewensjaar alles wat mooi is inhou. Geniet die dag.
Chris (Angelides) verjaar ook vandag. Vir jou wens ons ook alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar. Geniet ook jou dag.

No comments: