Ruben het vandag sy jaarlikse besoek by die dental clinic gehad. Van 1 jarige ouderdom begin hulle gratis met jaarlikse besoeke tot en met die ouderdom van 18. Hy het Chanel tou wys gemaak, want sy is nou ook op hulle data base en sal na haar 1ste verjaardag begin met haar ondersoeke. Tannie tandarts se, 20 spierwit en baie sterk tande!!! YeahWelkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Wednesday, 25 August 2010
Ouboet by die dental clinic
Ruben het vandag sy jaarlikse besoek by die dental clinic gehad. Van 1 jarige ouderdom begin hulle gratis met jaarlikse besoeke tot en met die ouderdom van 18. Hy het Chanel tou wys gemaak, want sy is nou ook op hulle data base en sal na haar 1ste verjaardag begin met haar ondersoeke. Tannie tandarts se, 20 spierwit en baie sterk tande!!! Yeah
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment