Saturday 21 August 2010

Gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag, Annamarie. Ook baie geluk met jou en Johan se huweliksherdenking. Hoop dat dit 'n baie mooi nuwe jaar vir julle sal wees, gevul met alles wat goed en mooi is. Geniet die dag.
Ook baie geluk aan Corné en Marietjie met hul huweliksherdenking. 'n Baie mooi nuwe huweliksjaar word julle toegewens. Geniet die dag.

No comments: