Tuesday 3 August 2010

Hansie is 56


Ek kan nie glo dat die jare so aangestap het nie. Baie geluk met jou 56ste verjaarsdag, Hansie. Alles wat mooi is word jou toegewens op jou lewenspad vorentoe. Mag die jare wat voorlê besaai wees met rose (sonder dorings) Hoop Riana bederf jou baie vandag. Geniet elke oomblik van hierdie spesiale dag. Liefde.

No comments: