Thursday 5 August 2010

Ma en dogter verjaar

Veels geluk met jou verjaarsdag, Karmen. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met al die mooi dinge in die lewe. Geniet die dag.


Saam met Karmen verjaar hul dogter Karoline. Baie geluk, jong. Jy word nou 'n pragtige jong meisie, 12 jaar oud vandag. Hoop al jou kinderdrome word waar. Geniet 'n baie spesiale dag.

No comments: