Wednesday 22 February 2012

Verjaarsdag en huweliksherdenkings

Baie geluk met jou verjaarsdag, Ina. Gods rykste seën word jou toegebid. Hoop jy geniet die dag.


Oupa Bes en ouma Jo vier vandag hul huweliksherdenking. Baie geluk, julle. Mag die toekoms vir julle vreugde, voorspoed en geluk inhou. Geniet 'n baie besonderse dag.
Johan en Isabel vier ook hul huweliksherdenking. Ook vir julle wens ons net die mooiste vir die toekoms toe. Geniet die dag.

No comments: