Friday 17 February 2012

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Jana. 'n Baie mooi en gelukkige nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet 'n baie spesiale dag.
Phillip van der Merwe verjaar ook vandag. Baie geluk, Phillip. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe.
Gielie en Elsa vier hul huweliksherdenking vandag. Baie geluk. Mag die toekoms besaai wees met rose.

No comments: