Wednesday 15 February 2012

Nog Februarie verjaarsdae en huweliksherdenkings



15 Februarie 2012


Baie geluk met jou verjaarsdag Olivier. 'n Baie mooi jaar word jou toegewens.



13 Februarie 2012


Dit is Alwin en Dewin Agenbacht se verjaarsdag. Hoop julle het die dag baie geniet.



12 Februarie 2012


Baie geluk met jul verjaarsdae:


Neels Wentzel,

Jacqueline Angelides

en

Elzébie Erasmus.



11 Februarie 2012


Verjaarsdagwense aan die volgende persone:


Gerrit Hayward,

Ina Nortje

en

Lizelle van der Merwe.




9 Februarie 2012


Baie geluk met jou verjaarsdag, Hannes. Ons wense is vir 'n nuwe lewensjaar gevul met liefde, geluk en voorspoed.


Baie geluk ook aan Phillip en Theresia en Johan en Elzébie met hul huweliksherdenkings. Mag die toekoms net die beste inhou.




7 Februarie 2012


Happy birthday, Craig. Hope Sophie spoilt you rotten!!!!



6 Februarie 2012


Die tweeling, Magda en Mariëtte verjaar vandag.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Magda. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Sterkte met die groot trek wat voorlê. Dink jou ma gaan baie verlang.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Mariëtte. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Baie sterkte met die baba se geboorte. Weet alles sal goed afloop.


5 Februarie 2012


Happy birthday, Sophie. Hope you had a wonderful day.



4 Februarie 2012


Baie geluk met jou verjaarsdag, Celandré. Jammer ons het vergeet. Alles wat mooi is word jou toegewens vir die jaar vorentoe. Hoop jy het die dag baie geniet. Lief vir jou.





Baie geluk ook aan Clarissa Labuschagne met haar verjaarsdag vandag.


Ook het Heinrich en Magda Barnard hul huweliksherdenking gevier. Baie geluk, julle. Weet sommer julle het die dag baie geniet.


3 Februarie 2012


Vandag het Magdeli Strydom verjaar. Baie geluk, Magdeli. Hoop jy het die dag baie geniet en is lekker bederf.



2 Februarie 2012


Baie geluk aan Beverley Everts en Sandra Holloway met hul verjaarsdae. Hoop julle het die dag geniet.



1 Februarie 2012


Baie geluk ook aan Anlea du Bruyn en Anru Delport met hul verjaarsdae.


Ook baie geluk aan Andries en Anneke Human met hul huweliksherdenking.

No comments: